Soos met Aspoesterskoene en Sjokoladesoene het hierdie boek ook die tema van 'n vrou in haar middeljare wat skielik 'wakker word' en besluit om iets nuuts met haar lewe te doen. Hierdie boeke is baie gewild onder die lesers en resensente se kommentaar was baie gunstig.