Ons vyf is misbaksels ons voel ons kan ween; so vaal en misvormd o waar moet ons heen? Ontmoet die vaal blouwildebees die giggelende hiena die bles aasvoel die vlakvark met sy vratte en die vuil maraboe: alom bekend as die lelikste diere van die Bosveld ... maar is hulle werklik so lelik?.