Die kragtige en betekenisvolle gebede uit Lei my o Heilige Gees is saamgevat in 'n sakpas-gebede boekie. Die 60 gebede in Lei my o Heilige Gees - Gebedeboek sal elke leser se hart inspireer om met God te praat maar ook mooi te luister na die leiding wat Hy gee.