Martjie beland saam met 'n leeu in een van die Pagel-sirkus se treintrokke - en nadat sy die mense van die sirkus leer ken weet sy dat haar lewe nooit weer dieselfde sal wees nie. Hierdie aangrypende aksiebelaaide verhaal is losweg op die geskiedenis van die beroemde Pagel-sirkus geskoei.
Published Date:
01/08/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm