Hierdie boek is vol eenvoudige verduidelikings en prettige aktiwiteite wat jou sal leer hoe om te weet en te wys hoe laat dit is.ân Horlosie met arms wat kan beweeg gee jou kans om dit wat jy geleer het te oefen â en om jouself keer op keer daarmee te toets. Die antwoorde is aan die einde van die boek.
Published Date:
15/02/2017
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 297 mm x 15 mm