Leefruimtes is 'n titel oor binneversiering met ontwerpidees wat daarop gemik is om selfs met 'n beperkte begroting stylvolle interieurs te skep die titel gebruik teobehore van @home vir inspirasie en sal jou help om jou huis te beplan versier en meubileer.