Hierdie boek bring hulde aan die Suid-Afrikaanse kwiltgeskiedenis en die top kwilters in Suid-Afrika. In Suid-Afrika is kwiltwerk nie so deel van ons kultuurgeskiedenis soos wat dit byvoorbeeld in Amerika of Engeland is nie maar dat dit ryk is is nie te betwyfel nie.