In hierdie feesjaar 1992 is die SA-Duitse kultuurvereninging 60 jaar oud, die vereninging hoop om in die toekomes n steeds groter rol te speel as bevordraar van kulturele betrekkinge tussen Suider-Afrika en die Duitse sprekende lande in Europa.
Language:
Afrikaans/ English
Publisher:
Stigting vir die skeppende kunste