Dit is die romantiese liefdesverhale van 'n ouma ma en kleindogter. Die roman begin in 1903 toe (ouma) Francine saam met ander Afrikaners na die Anglo-Boereoorlog na Kenia getrek het - 'n fassinerende tydperk waaroor daar verbasend min fiksie in Afrikaans verskyn het.