Rakker is verskriklik stout. Toe Oupa dus voorstel dat Lana hom na die hondeskool neem dink Lana dit is 'n briljante idee. Nou kan Rakker maniere leer - en dalk nog 'n paar toertjies ook! Maar dinge verloop nie volgens plan nie ...
Published Date:
01/01/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm