Lana is baie opgewonde toe haar gesin 'n pragtige Jack Russell-hondjie aanneem. Maar Rakker is baie woelig en stout. Oral waar hy kom beland hy in die moeilikheid. Sal Lana dit regkry om Rakker uit die moeilikheid te hou?
Published Date:
01/01/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm