Home/General Books/Lafras Cuyper en die Hirondelle: No 3 - Karl Kielblock
Description
Karl Kielblock het verskeie boeke geskryf waaronder die Lafras Cuyper-reeks baie bekend is en wyd versamel word. Dit handel oor seeavonture in diens van twee oorlogvoerende moondhede vroeg in die 19de eeu. Hierdie is die derde boek in die reeks.