Toe Lina Op 't Hoff op Schoonaanzicht die erfplaas van die Van Brakels aanland het sy gewonder wat die toekoms vir haar sou inhou. Maar dat haar tot dusver eentonige bestaan so ingrypend sou verander het sy selfs nie in haar wildste drome vermoed nie.