Die skoolhoof vra Lulu om nuwe uniforms vir die trompoppies te ontwerp. Iets asemrowends! Iets la-di-da waarmee hulle by die skool se verjaardagfees gaan optree. Maar ongelukkig is daar 'n vreeslike misverstand - en Lulu verbrou haar enigste kans om die uniforms te ontwerp. Wie gaan nou gekies word om die uniforms te ontwerp?
Published Date:
01/11/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm