5 boeiende verhale oor ultimate issues vir meisies. Jong meisies sukkel baie keer met allerhande probleme en bekommernisse! Hoe gemaak met vriende vry en versoekings? In die boek leef en leer 5 karakters lesse oor die ultimate issues waarmee meisies te doen kry!