Hierdie boek is propvol handwerk resepte speletjies en aktiwiteite vir meisies wat kreatief wil raak en nuwe dinge wil probeer â van hoe om smaaklike vrugte en groente te kweek tot hoe om jou meubels te verfraai. Binne-in is daar baie dinge om te doen of jy alleen of saam met jou vriendinne is.