Niks is ooit presies soos dit lyk nie en verpleegsters dra nie tekkies nie⦠maar hoe moet dit eintlik lyk? Iets is nie reg nie . Kinders raak weg onderwysers tree vreemd op ambulanse jaag rond lorries is vol bloed en derms. Wat gaan aan? Die tweeling en Oom Otto besluit om speurder te speel.
Published Date:
01/07/2005
Publisher:
Heinemann Publishers (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
126 mm x 200 mm x 15 mm