Kreatiewe dagboek vir tieners en jongmense wat aansluit by hul ervaringswereld probleme en relevante temas. Dit dien terselfdertyd as werkboek met 'n opsommingsbladsy aan die einde van elke week waarin die leser beloftes en opdragte van die Here vir die spesifieke week kan neerskryf.