Hierdie novelle sluit aan by twee vorige prosawerke van Dolf van Niekerk Karel Kousop (1985) en Koms van die hyreen (1994). Kroniek van turf is gedeeltelik ân prequel vir die vorige twee boeke. Dit vertel die geskiedenis van Gerrit ân werknemer van die VOC wat in die 18de eeu begin boer op ân leningsplaas in die Roggeland.