Vir die duisende aanhangers van die Kreatiewe inkleurboek-reeks hier is nommer ses nou! Skep iets blywends en besonders met: Honderde pragtige patrone met die natuur en volkskuns as tema ontwerpe wat wissel van groot en bonkig tot fyn met baie detail bladsy na bladsy wat jou sal laat ontspan en jou verbeelding vlerke gee.