'n Derde inkleurboek gerig op gespanne en moee volwassenes wat daarop gerig is om die kreatiewe siel in jou te herontdek. Skets en inkleur is al jare lank daarvoor bekend dat dit die mens se denkprosesse stimuleer.
Published Date:
01/07/2015
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 297 mm x 15 mm