In 2065 rig geo-ingenieurs 'n virtuele koepel oor Kaapstad op en dit word HuiGaeb. Maar in 2315 begin die krake wys; in die koepel maar ook sypel daar in die ultragereguleerde samelewing van HuiGaeb invloede van die buitewereld in. 'n Groep jongmense besluit om die koepel te verlaat en 'n reis na die noorde aan te pak.