Ontmoet die Rotman met sy verslete jas en sy oog wat lyk soos 'n ou wond wat lankal gesond geword het ...Kom ry saam op 'n baie spesiale mallemeule waar die kinders se gille van plesier snags omsit in angsgille ... En vind uit wat gebeur as jy laatnag in Slangrivier gaan swem ...