Kosblik is nie 'n kookboek nie maar 'n versameling verhale deur sowel gevestigde as nuwe skrywers in Afrikaans. Van Marlene van Niekerk tot Eben Venter tot Irma Joubert. Dit bied 'n blik op een besondere resep een buitengewone dis een onvergeetlike maal.