Home/General Books/Kom saam: Wysheid vir jou lewensreis - Sonja Goldberg
Description
Kom Saam: Wysheid vir jou lewensreis gebruik die tema van ân padreis om die leser te inspireer om nader aan God te wees en dieper op Hom te vertrou namate Hy sy wysheid aan ons bekend maak vir ons lewenspad.