Die tweede boek van die uiters gewilde realiteitstelevisie-reeks Kokkedoor wat van April tot Junie 2014 op kykNET uitgesaai word. Die kookboek bevat die watertand-resepte van die reeks en daar word al te lekker agter die skerms gekuier. Nostalgie het nog nooit so lekker geproe nie!
Published Date:
20/07/2014
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 280 mm x 15 mm