Die verweefde verhale van Ludo Loeloeraai die yo-yo-kampioen Snaartjie Windvogel (die vioolspeler uit In stede van liefde wat op Matjiesfontein grootword en as 'n sekswerker in die Kaap beland) Elsabe en Doris Steyn en Eenslie Maree die Adelbors vorm die basis van hierdie langverwagte roman.