Ontdek van die grootste kunswerke.Alhoewel dit net soos 'n spul sirkels lyk is daar op elke bladsy 'n meesterstuk waaronder die bekende Die soen en ?Die Venus van Milo. Besluit net op vyf kleure of kleurskakerings?? en begin inkleur. Jy gaan ure se pret he. Die bladsye kan boonop uitgeskeur word.