Toe leukemie in hul twintigste huweliksjaar by Marthie se man Derik gediagnoseer word word die Mombergs se lewe onherroeplik verander. Skielik moet hulle die realiteit van hospitale chemoterapie en later die onafwendbaarheid van Derik se dood leer verwerk.