As jy nog nie Die klein prinsie gelees het nie wag die grootste lekkerte op jou! Die klassieke boek wat die skrywer Antoine de Saint-Exupery wereldberoemd gemaak het is al in meer as tagtig tale vertaal. Hierdie uitgawe bied Die klein prinsie vir die eerste keer volledig in sy oorspronklike vorm in Afrikaans.