Home/General Books/Klein Grillie Spinnekop : Vakansie by die see : Boek 5 - AMFT
Save 54%
Description
Klein Grillie Spinnekop is baie opgewonde want hy gaan ver reis. Saam met Ouma Erna gaan hy vakansie hou by die see! Wat gaan hulle alles daar ontdek? Leer saam met Grillie van die getye seediere hoe sandduine vorm en nog baie meer.