Klawerlyf is 'n verhaal van die laat tienerjare, wanneer die liefde en 'n besef van die werel se bittersoet dinge kom; 'n vertelling van die wisselwerkinge in 'n meisie se gesin en vriendekring wanneer daar vir haar moeder op veertig weer 'n baba gebore word. Dit blyk byna dadelik dar die baba 'n mongool is.
Publisher:
J.P. van der Walt en Seun