Dis waar dit geeindig het toe die trekker se wiel Klara se pa papgedruk het. Toe hulle na haar pa se dood van Boplaas moes weg en in die witlokasie gaan woon toe was alles verby. En dit was nog lank voordat al agt die kinders gebore is wat die agt knope in Klara se naelstring voorspel het.