Hoe is dit moontlik dat sommige mense ware vreugde in hul daaglikse bestaan kan ervaar - selfs te midde van moeilike omstandighede - terwyl vreugde ander mense bly ontwyk maak nie saak hoe hard hulle soek nie? Is 'n lewe gevul met ware vreugde ooit moontlik? Die antwoord is ja! En dit is moontlik vir elke vrou ongeag haar omstandighede.
Publisher:
CHRISTIAN ART (CUM BOOKS)