Wat het 'n gloeiende seekat 'n groeiende swam en klein kreatuurtjies in die grond onder jou tone in gemeen? Dit is alles deel van die wereld van mikrobiologie! Hierdie fantastiese boek stel kinders aan bakteriee virusse en ander kieme en mikrobes bekend. Jong wetenskaplikes sal dit eenvoudig nie kan neersit nie!
Published Date:
01/09/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
216 mm x 276 mm