Die keweravontuur duur voort soos Darkus en sy vriende opsoek gaan na die wrede Lucretia Cutter se geheime bioom in die Amasone. As hulle haar nie kan stop om haar wrede robot- en reusekewers vry te laat nie sal die planeet nooit weer dieselfde wees nie.