Wrede kewermodebaas Lucretia Cutter het ân plan om die wereld voor haar kewerkloue te laat buig. Hierdie keer behels dit ân besoek aan die jaarlikse Filmtoekennings in Los Angeles ân stel pragtige maar gevaarlike kewerrokke vir bekende aktrises en ân weermag van bose lieweheersbesies.