Darkus kan sy oe nie glo toe hy ân reuseinsek by sy aaklige nuwe buurman se broekspyp sien uitval nie. Die dierasie het sewe bene â of ses bene en ân horing â en dit lyk of hy wil kommunikeer. Maar hoe kan ân seun vriende wees met ân gogga wat so groot soos ân hamster is?