Home/General Books/Keerpunt - Nuwe Stories Vir 'n Nuwe Suid-Afrika : 26 Stories - RODE,L
Description
n Versameling van 26 nuwe kortverhale deur bekende sowel as Suid-Afrikaanse skrywers. Met 'n voorwoord deur prof. Jakes Gerwel van die Universiteit van Wes-Kaapland. Linda Rode het al vele versamelings byeengebring o.a. Stories Suid van die Son.