Die eerste uitgawe van Die keer toe ek my naam vergeet het verskyn in 1995 vyf jaar nadat die skrywer F.A. Venter ân beroerte gekry het. In hierdie outobiografiese vertelling dokumenteer hy die pynlike en stadige proses van herstel: hy moet weer leer loop leer praat leer skryf.