Daar is ses nuwe varkies op die plaas! Maar hoe groter hulle word hoe stouter word hulle. Grieta word binnekort 'n mamma. Sy wil haar kleintjies graag op 'n rustige plek in die wereld bring. Sy neem haar intrek in 'n hut op 'n eilandjie in die middel van die rivier. Maar dan bars 'n hewige storm los. Die water styg al hoer ...