Die subtitel artefakte vir die stadige gebruike van doodgaan dui reeds op die belangrikste temas in Breytenbach se nuwe bundel: afskeid verganklikheid die dood. Maar tog is daar ook soos altyd gedigte wat 'n viering is van die lewe en van die liefde.
Published Date:
04/11/2012
Author:
Breyten Breytenbach
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm