Karos orie dyne volg op die bekende taalkundige en skrywer Hans du Plessis se uiters suksesvolle Innie skylte vannie Jirre en Boegoe van die liefde. Karos orie dyne bevat die res van die Dawidspsalms en ook verse oor ander Bybelgedeeltes soos die gelykenisse.
Published Date:
01/05/2012
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm