Die verhaal van Jeanne Labuschagne â of Jannie Lappies â wat vir ân kort vakansie uit ân kinderhuis in Kaapstad gehaal word deur Stien Terblanche en geneem word na die klein dorpie waar Stien se oom ân wereldbekende dirigent en komponis woon.