'n Huisroof loop skeef in 'n miljoenersbuurt van Stellenbosch. Die slagoffer 'n aantreklike rooikopvrou se vernielde lyk word na skool deur haar kinders ontdek. Kaptein Albertus Markus Beeslaar besoek die pragtige Bolandse dorp van gewels geld en wyn en word teen sy sin betrek by die moordondersoek.
Dimensions:
137 mm x 213 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
20/10/2012
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd