Vertel die storie van Karel, n dromerige seun met n lewendige verbeelding, wat sy kinderdae in n rustige straat vol kleurryke bure en eenvoudige avonture deurbring. Die boek vang die warmte, humor en eienaardighede van kinderjare vas met opregtheid en sonder sentimente.