Mamma Kraai weet haar kuiken het 'n spesiale musiektalent. Hy kan fyn luister en allerhande geluide naboots. Hy sing dag en nag âHa-ha-a-a-aa! soos Hadeda soos Jangroentjie Tji-tji-tjoe! en soos Duif Koekeroekoe!. Dit laat al die voels se koppe draai. Hulle ken nie meer hulle eie geluide nie! Die hele bos is deurmekaar.
Published Date:
16/10/2017
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
240 mm x 300 mm x 15 mm