Gigi val pardoems! in Kimberley se Groot Gat terwyl sy die diamant soek wat haar moet help om ân gesin van haar eie te kry. Vir langer as ân week moet sy ân stryd om oorlewing voer. Al troos is die blonde reddingswerker John Seeley wat weier om tou op te gooi.