Al ooit gewonder wat sal gebeur as jy die domste vraag waaraan jy kan dink in die klas vra? Zelda die boelie in Devon se klas het hom uitgedaag om dit te doen en die volgende oomblik het Kaptein Hamerkophaai - seerower sakkeroller stranddief vrybuiter bedrieer en plunderaar van formaat - sy verskyning gemaak!