Kantelpunt gaan oor die stryd van 'n konvensionele middeljarige wit Afrikaanse vrou om haar plek en haar stem in haar huwelik in haar gemeenskap en in hierdie land te vind. Dis 'n feministiese roman vir konvensionele vroue.
Dimensions:
129 mm x 198 mm x 15 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
01/10/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk